Wednesday, May 29, 2013

DA's Pieter Van Dalen's Fisheries Budget Vote Speech

Below is Pieter van Dalen's (DA, MP) fisheries budget speech. The DA did not support the DAFF budget vote. The Minister's complete budget speech is available at www.daff.gov.za


"Mr Chairperson
The Fishing Communities are suffering tremendously.  My experience with them has made me realise that Government is failing them dismally. Today I want to dedicate my speech to the fishing community of Paternoster. Recently two fishermen from Paternoster got lost at sea for three days. Christie and his son Brendon had to suffer this hardship and near-death experience because of the ill-defined and badly-conceptualised policies of the Department of Fisheries. 
Ek wil hulle welkom heet hier vandag Christie en Brenden Jordaan is die twee vissermanne wat weggeraak het en na 3 angswekkende dae op die see in dik mis weer teruggevind is. By hulle is hulle vrou en moeder Brenda wat self 3 dae beproef is en ander vissers Pieter Coraizin, Naomie en Charls. Voorsitter hierdie mense is die sout van die aarde en is hoogs gespesialiseerde vakmanne in die gebied van visvang. Hulle spandeer die grootste gedeelte van hulle lewe op die see. Hulle is Suid Afrika se vissermanne. Maar voorsitter in die nuwe Suid Afrika word hulle gesien as plakkers ,“poachers” en as armlastig. Hierdie mense van Parternoster is moeg gebaklei om hulle lewenstandaard te handhaaf. Hulle kinders en families ervaar die vernietigende effekte van die wetgewing van die department. 
Paternoster en sy vissermanne is n hegte gemeenskap wat saam bly is as die vis loop en saam huil as van hulle vissermanne en kinders nie weer terugkeer van die see nie. Hulle trotseer elke dag die gevaarlike waters van die see om kos op die tafel sit en ‘n ekstra geldjie probeer verdien om die kinders skool toe te stuur en om mediese hulp te kry as hulle siek is. Hulle het agteruit gegaan in die nuwe Suid Afrika en is nou geklassifiseer as “poacher’s en kriminele”. 
Hoekom, Agbare Minister, word hulle hoogs gespesialiseerde kennis nog nie erken en het u nie hulle hand gevat om hulle menswaardighied terug te gee nie. Hulle vra regtig nie so baie nie. Voorsitter. U het vandag my versekering dat ek dit nou my missie gaan maak en gaan baklei dat die bloed so loop in hierdie parlement om hierdie onreg teen ons vissersgemeenskappe reg te stel.  
First I will fight for these fishermen to be recognised for the highly specialised task they do. They must be recognised for the important role they have to play in the food security of South Africa. We need to recognise their skills and give them recognition of prior learning against existing unit standards. We must get schooling institutions to put fishing on their curriculum as a subject. Schools in coastal areas must make it interesting for learners to stay in school and the model of FET institutions that focus on agriculture should be extended to cover fisheries. I will go out and engage the industry to ensure that training and assessment are made accessible and delivered locally. Furthermore, local experts should be trained and employed as assessors to ensure authentic expertise. And local indigenous knowledge should be consulted in the generation and development of new and further unit standards. 
Secondly I will fight to remove the restrictions of office hours on our fishermen. Did you know that this department and yes you honourable Minister has made it law that you may only catch fish in office hours as the inspectors only work office hours. How I ask you minister is it possible that you expect the fishermen to only work office hours. The tide, the wind, the mist and fish do not keep office hours and don’t listen to your commands. The fish actually bite very early in the morning and the wind is on its calmest at 2 am. This is the time when fishermen usually all over the world go to sea. Usually by the time you Hon Minister wake up the fisherman are on their way back to shore. This is now punishable with a fine of R2000. This is a disgrace.  
Thirdly you have stopped the fishermen to catch more than one species per trip. So what now happens is that the fisherman has to decide beforehand what it is he wants to catch? If it is rock lobster he must take his nets and he is not allowed to have his net onboard if he goes out for line fishing. So if the fish don’t bite the day they cannot drop their nets on their way home and catch some rock lobster as they have been doing all there life. This makes it virtually uneconomical to fish the 167 kg that you have decided that they must live off. The petrol price is up and this has forced them to now steal more to just survive and pay for the petrol which incidentally includes a lot of levies for the roads and road accident fund of which they have no benefit. A’ but they can claim it back or get a rebate from SARS you will say. But minister this 167kg would translate to about R25 000.00 per year and therefore you don’t qualify to pay or claim back from tax. Take of your cost of going to sea and buying your petrol, bait and safety equipment then they are left with less than R10 000.00 per annum. Nobody can live, send their children to school and hospital on this pittance. This must be relooked at and I suggest that 500 Kg per year will go some way in solving this problem and be sufficient in this day and age. 
Voorsitter dit bring my nou na die punt van die nuwe Kleinskaalse Vissers beleid wat u voorstel. U wil he dat daar weer teruggegaan word na Ko-operasies wat ons al telkemale in SA probeer het en nie werk nie. Sien u wil nie regtig na die welstand van die vissers omsien nie. U wil he dat hulle hulle kwotas in een pot gooi en dan weer moet gaan baklei vir hulle deel. Dan wil u he dat hulle die bietjie geld wat hulle nou verdien moet deel met die hele gemeenskap om sodoende almal n stukkie te gee. Hierdie plan is gedoem om te faal soos die geskiedenis ons geleer het. Verder agbare Minister gaan u regstreeks teen die bevinding en aanbeveling van die Nasionale ontwillelings plan en die van hierdie kommitee soos gemaak op 16 May 2012 en deur hierdie parlement bekragtig is om nie Ko-operasies in te stel nie. Hoe durf u om te dink dat u beter as die vissermanne en hierdie parlement weet wat die beste is.  
Die visie van die nuwe beleid is dat meer mense gaan regte  kry en dat dit al die sosiale problem van die land gaan oplos. Dit is beloftes wat u gemaak het Agbare Minister en die verwagting is nou gevestig. Die realiteit is egter dat die vis voorraad onder geweldige druk is en dat die kwotas alreeds te min is. Kan u ons miskien antwoord en meedeel waar hierdie klomp vis vandaan gaan kom wat u belowe het of gaan u die kwotas kleiner maak as wat dit nou is? 
Voorsitter daar is n ou Chinese gesegde wat sĂȘ: Gee 'n man 'n vis, dan voer  jy hom vir 'n dag. As jy hom 'n visstok gee om mee vis te vang, dan voer hy homself vir 'n leeftyd. Ongelukkig het u soos die meeste mense van Suid Afrika, sodra hulle ryk, geleerd is en n magsposisie beklee, hulle rug op hulle eie mense draai, en gerieflikheids onthalwe vergeet waar U vandaan kom. Dit sal my misie wees om die vissermanne te bemagtig om hulle self uit armmoede te haal en van die welsyn sisteem af te haal sodat hy na homself en sy familie kan omsien en sodoende sy menswaardigheid terug te kan eis en net soos die meeste Suid Afrikaners n trotse patriot te kan wees. Dit was duidelik te veel van u gevra Agbare Minister. Indien u regtig wou sou u met die mag wat u nou tot u beskikking het dit maklik kon verander. Waarom het u dit nie verander nie? Kan u dit aan die vissermense van Paternoster verduidelik in plek om Politiek te praat en almal behalwe uself te blameer. Politiek kan nie gevang word nie. Politiek kan nie verhandel word nie. Politiek kan ook nie geeet word nie. 
Ons verwelkom u aankondiging gister vir die uitstel van die komentaarlewering datum en publieke deelname prosese tot 14 Junie. Mag ek verder vra dat die Department nou na al die regte vissergemeenskappe aan die kusdorpe, insluitend Paternoster gaan besoek en uitvind wat dit is wat hulle verwag en wil he van die Klein Skaalse Vissers beleid.  
Die DA verwelkom ook die nuus dat Minister Rob Davies gestuur is om die department van Vissereie te red van totale ondergang aan die hand van Agbare Minister Tina Joemat-Pettersson. Graag wil ons die hoop uitspreek dat die take wat hy reeds oorgeneem het nou beter hanteer sal word in die belang van die vissergemeenskappe. Ons kan u verder die versekering gee dat ons hierdie verwikkelinge met valk oe gaan dop hou. 
Voorsitter ek dank u"

No comments:

Post a Comment